Nic Rossouw (71) 26 July 2011 Johannesburg – ‘n Oupa van ses kleinkinders het ‘n skietgeveg teen drie rowers in sy agterplaas gewen nadat die trio probeer het om by sy huis in te breek. “Ek het om die draai gekom en hulle het begin skiet. Ek was so kwaad. Ek dink ek sou hulle […]
Category Archives: Hall of Fame
Rev Sampie Niemand, 71, Corrie du Plooy, 65, and wives in life-death struggle with machete-armed attacker, Hazyview 2011-07-14 Ds. Sampie Niemand: “If that man had gotten lose, we would all have been goodbye’. Pictures: Craig Nieuwenhuizen, Beeld newspaper .. Journalist Hilda Fourie writes in Beeld that Rev Sampie Nieman, of the community-church in Pierre van […]
Jaap van Tonder 31 May 2011, Pretoria Jaap van Tonder, who is being hailed as a hero, simply had enough on Monday when he and his wife, Mari, were attacked as they stopped in the driveway of their Brooklyn home. The couple, who live opposite Pretoria Oos Primary and Pretoria Boys High schools, had just […]
Ruan Vorster 5 August 2010 Amanda Roestoff ’n Jong man van Roodepoort het eergisteraand een van sy pa se aanvallers stormgeloop en twee keer so hard met ’n steakmes in die kop gesteek dat die lem in sy kop afgebreek het. Mnr. Ruan Vorster (19) sê sy pa, Phillip (49), ’n meganiese ingenieur en lid […]
Hendrik Eksteen & Abraham Sesing 5 July 2010 Two farm workers foiled a farm attack in Schweizer-Reneke by opening fire on the intruders while they were breaking open the kitchen door, Beeld reported on Monday. One of the assailants was reported to be a police officer. “We watched them and when they broke open the […]
Theo Boezaart 21 June 2010 Hilda Fourie – Beeld 2010-06-21 ’nPretoriase modelvliegtuigvlieënier het ’n rower agternagesit, van ’n motorfiets afgespring en hom platgeduik. Toe mnr. Theo Boezaart (33) met sy vangs die 6 km na die Irene Radiovlieëniersklub in Centurion terugstap, het die man heeltyd gesê: “Please don’t kill me, please don’t kill me, it […]
Boere Schweizer Reneke 23 May 2010 Amanda Roestoff – Beeld 2010-05-23 ’n Polisievrou is in hegtenis geneem ná ’n plaasaanval in Schweizer-Reneke, Noordwes, en ’n voormalige polisielid word in verband met die voorval gesoek. Mnr. Abraham Oosthuizen (35), ’n saai-en-beesboer op die plaas Grootlaagte, is Vrydag 20:00 aangeval toe hy by sy plaas aangekom het […]
Unkown boy 15 May 2010 Wolfram Zwecker – Beeld 2010-05-15 Die seun van ’n egpaar wat deur rowers van die bank na hul huis agtervolg is, het uit die huis gestorm en op die aanvallers geskiet – ’n uur later is die verdagtes in ’n motor gevind; een dood, een gewond en een erg geskok. […]